Verskil tussen weergawes van "Goosen"

757 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Infoboks Voormalige Land
(Infoboks Voormalige Land)
{{Infoboks Voormalige Land
[[Lêer:Bandera Goshen.svg|thumb|right|200px|[[Vlag van Goosen]]]]
|native_name = ''Goosen''
|conventional_long_name = ''Republiek van Goosen''
|common_name = Goosen
|continent=Afrika
|region=Suidelike Afrika
|country=Suid-Afrika
|era=
|status=[[Boererepubliek]]
|year_start = 1882
|year_end = 1883
|date_start = 24 Oktober
|date_end = 7 Augustus
|event_start = Stigting
|event_end = Opgelos
|p1 =
|flag_p1 =
|s1 = Stellaland
|flag_s1 = Flag of Stellaland (1883-5).svg
|image_flag = Bandera Goshen.svg
|image_coat =
|image_map =
|image_map_caption =
|national_motto =
|national_anthem =
|capital = [[Rooigrond]]
|common_languages = [[Nederlands]]
|government_type = Republiek
|title_leader = President
|leader1 =
|leader2 =
|leader3 =
|legislature =
|house1 =
|house2 =
|stat_year1=
|stat_area1=
|stat_pop1 =
|currency =
|footnotes =
}}
 
'''Goosen''' (genoem na die [[Bybel]]se [[Land van Goosen]]) was 'n [[Boererepubliek]] met 'n kortstondige bestaan van [[24 Oktober]] [[1882]] tot [[7 Augustus]] [[1883]]; dit was geleë in 'n deel van [[Brits-Betsjoenaland]], wes van die destydse [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]. Die hoofsetel van die republiek was [[Rooigrond]] aan die Transvaalse westelike grens.
Op 7 Augustus 1883 verenig dit met [[Stellaland]] om die ''Verenigde State van Stellaland'' te vorm. In [[1885]] stuur die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] egter 'n militêre mag, onder sir [[Charles Warren]], na die gebied en word die republiek vervolgens afgeskaf op [[30 September]] in dieselfde jaar en word heringelyf by Brits-Betsjoenaland.
 
{{Saadjie}}
{{Boere Republieke}}
 
107

wysigings