Verskil tussen weergawes van "Airbus"

33 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|intl=
}}
 
[[File:13-08-07 - Airbus A330 - hongkong airport.jpg|thumb|Airbus A 330-200 [[Air Seychelles]]]]
'''Airbus S.A.S.''' is die vliegtuigvervaardiger dogtermaatskappy van [[EADS|EADS N.V.]], 'n pan-Europese lug-en-ruimtevaart maatskappy. Dit is in [[Toulouse]], [[Frankryk]] gesetel met beduidende bedrywe in ander Europese lande. Airbus produseer ongeveer die helfte van die wêreld se straalvliegtuie, met die meeste van die res wat deur die maatskappy se [[VSA|Amerikaanse]] mededinger [[Boeing Commercial Airplanes]] vervaardig word.
 
== Oorsig ==
[[File:13-08-07 - AirbusHM A330 - hongkong airport.jpg|thumb|Airbus A 330-200 [[Air Seychelles]]]]
Airbus is in 2001 onder die Franse reg gestig as 'n "Vereenvoudigde gesamentlike-effekte-maatskappy" of ''S.A.S.'' ([[Frans]]: ''Société par Actions Simplifiée''). Airbus het tevore bekend gestaan as ''Airbus Industrie.'' Die naam word uitgespreek as {{IFA|air-bus}} in [[Engels]], [[Image:ltspkr.png]][[Media:Airbus2.ogg|{{IPA|/ɛʁbys/}}]] in [[Frans]], en {{IPA|/ˈɛːɐbʊs/}} in [[Duits]].
 
Anonieme gebruiker