Verskil tussen weergawes van "1820-Setlaars"

14 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
Wysigings deur 198.54.202.82 teruggerol na laaste weergawe deur Alias
(setlaars)
k (Wysigings deur 198.54.202.82 teruggerol na laaste weergawe deur Alias)
Die setlaars kom in sowat 60 groepe in Suid-Afrika aan, waar hulle van uitrusting en plase in die omgewing van die dorp [[Bathurst]] voorsien is. Weens hulle gebrek aan landboukundige kennis en onder die indruk van die guerilla-taktiek van die Xhosa-krygers in die grensgebied verlaat 'n groot aantal van die setlaars die plase en vestig hulle as handelaars in Bathurst, [[Grahamstad]], [[Oos-Londen]] en [[Port Elizabeth]]. Die ''Settlers' Cemetery'' van Port Elizabeth is die begraafplaas van baie van die 1820-Setlaars.
 
[[Skakelnaam]]==Bronne==
 
* Mitford-Barberton, I., 1968. ''Some Frontier Families'', Kaapstad: Human & Rousseau
12 721

wysigings