Verskil tussen weergawes van "Johan Bax van Herenthals"

k
fixing dead links
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2097228)
k (fixing dead links)
'''Johan Bax van Herenthals''' (? – [[29 Junie]][[1678]], [[Kaapstad]]), ook geskryf as '''Joan Bax''', en '''van Herentals''', was vanaf 1676 die kommandeur van die [[Kaap die Goeie Hoop]] na interim goewerneur [[IJsbrand Godske]].
 
In 1669 is Joan Bax op 32 jarige leeftijd met Aletta Hinloopen, die dogter van die handelsmagnaat (Engels: ''Merchant-Prince''), regter en raadslid Jacob Fransz. Hinlopen getroud in [[Batavia]].<ref>http://www.dbnl.org/tekst/molh003nieu03_01/molh003nieu03_01_0110.htm </ref> Ter wille van sy verhoogde status as die eggenoot van 'n Hinlopen, het hy kort na sy huwelik die agtervoegsel 'Van Herenthals' tot sy eie naam bygevoeg. Die naam sou hom selfs beter as sy vrou laat klink en het ook sy vader, Maurits, vereer wat hom in [[Hertogenbosch]] gevestig het maar aanvanklik, met die geboorte van Johan, uit Herenthals in [[Vlaandere]] afkomstige was waar die gesien 'n gerespekteerde sosiale stand beklee het.<ref name="HSSA">[http://web.archive.org/20091027143031/www.geocities.com/arma_za/ The Heraldry Society of South Africa], ''[http://www.webcitation.org/query?id=1256544680251334&url=www.geocities.com/arma_za/VOCmedals.html Commemorative family medals during the DEIC[1] period]'', Besoek op 1 Mei 2007</ref>
 
Bax het in [[Colombo]] in [[Ceylon]] diens gedoen waar hy en Aletta 'n dogter genaamd Johanna Maria Bax gehad het wat op tien maande gesterf het.<ref name ="JDB">[http://www.rootsweb.com/~lkawgw/dbu/i/idec1908-171-189.pdf THE JOURNAL OF THE DUTCH BURGHER UNION OF CEYLON], A LECTUR DELIVEREDBY MR. F. H. DE VOS IN AID OF THE GALLE BRANCH OF THE Y. M. C. A., Afgelaai op 1 Mei 2007</ref>
633

wysigings