Verskil tussen weergawes van "Musiekgroep"

440 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
benamings
k (Verplasing van 34 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q215380)
(benamings)
[[Lêer:Iron Maiden perfoming.jpg|thumb|right|Die groep ''Iron Maiden'' tydens 'n optrede.]]
 
'n '''Musiekgroep''' is 'n [[musiek|musikale term]] wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n '''ensemble''' beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.
 
'n Musiekgroep wat boeremusiek speel staan bekend as 'n Boere-orkes. 'n Engelse of nuwerwetse musiekgroep word ook skalks 'n "bende" genoem.<ref name=beeld1>{{cite news |last=Strydom |first=Lida |title=Afrikaners is plesierig en dan maak hulle só . . . |url=http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2011/03/30/JB/4/Oran6.html |accessdate=13 November 2013 |newspaper=Beeld |date=30 Maart 2011}}</ref>
 
==Sien ook==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe]]
 
==Verwysings==
{{verwysings}}
 
{{Saadjie|Musiek}}
10 173

wysigings