Verskil tussen weergawes van "Keep It Straight and Simple Party"

Byvoeging van addisionele inligting~~~~
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q6382995)
(Byvoeging van addisionele inligting~~~~)
 
Die filosofiese grondslag van die party kan gevind word in die werke van [[Adam Smith]], [[John Locke]], [[Ayn Rand]], [[Murray Rothbard]], [[von Mises]], [[Milton Friedman]] en ander vryemark-ekonome en [[Libertynisme|libertynse]] (klassieke liberale) skrywers.
 
Hierdie party is sedertdien opgevolg deur ander partye in Suid-Afrika wat geskoei is op klassieke liberale beginsels - die belangrikste hiervan is die "Libertarian Party of South Africa" wat gedurende Oktober 2013 op die been gebring is.
 
==Verkiesingsresultate==
Anonieme gebruiker