Verskil tussen weergawes van "1 (getal)"

147 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
 
== Wiskunde ==
1 is 'n spesiale getal in [[wiskunde]], omdat enige getal wat met een vermenigvuldig word, daardie selfde getal as antwoord sal hê. 1 isword dusgevolglik die identiteitselement van vermenigvuldiging genoem.1 het slegs een faktor, naamlik 1(homself) en is dus nie 'n priemgetal nie. 1 is die eerste getal van die Natuurlike getallestelsel.
 
== Rekenaarwetenskap ==
Anonieme gebruiker