Verskil tussen weergawes van "Condoleezza Rice"

1 637 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 64 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q47216)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
[[Beeld:Condoleezza Rice.jpg|thumb|right|250px|Condoleezza Rice]] '''Condoleezza Rice''' (gebore op [[14 November]] [[1954]] in [[Birmingham, Alabama]]) was die 66ste [[Verenigde State|Amerikaanse]] Minister van Buitelandse Sake ([[Engels]]: United States Secretary of State) en die tweede politikus wat hierdie amp in die regering van President [[George W. Bush]] beklee het. Rice is die eerste Afro-Amerikaanse vrou, tweede Afro-Amerikaanse politikus (na Colin Powell, haar voorganger wat in die tydperk tussen [[2001]] en [[2005]] as Minister van Buitelandse Sake gedien het) en tweede vrou (na Madeleine Albright, wat die amp tussen [[1997]] en 2001 beklee het) wat as hoof van die Departement van Buitelandse Sake gedien het.
| naam = Condoleezza Rice
| beeld = Condoleezza Rice.jpg
| beeldonderskrif =
| orde = 66ste Minister van Buitelandse Sake
| termynaanvang = [[26 Januarie]] [[2005]]
| termyneinde = [[20 Januarie]] [[2009]]
| president = [[George W. Bush]]
| vise = Richard Armitage<br />Robert Zoellick<br />John Negroponte
| voorganger = [[Colin Powell]]
| opvolger = [[Hillary Clinton]]
| geboortedatum = <!-- vul slegs in indien onderstaande drie velde onbekend is (geboortejaar, geboortemaand en geboortedag -->
| geboortejaar = 1954
| geboortemaand = 11
| geboortedag = 14
| geboorteplek = [[Birmingham, Alabama|Birmingham]], [[Alabama]]
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party = [[Republikeinse Party (VSA)|Republikein]]
| orde2 = 20ste Nasionale Sekuriteitsadviseur
| termynaanvang2 = [[20 Januarie]] [[2001]]
| termyneinde2 = [[26 Januarie]] [[2005]]
| president2 = [[George W. Bush]]
| vise2 = Stephen Hadley
| voorganger2 = Sandy Berger
| opvolger2 = Stephen Hadley
| orde3 = Provoos van die Stanford University
| termynaanvang3 = [[1993]]
| termyneinde3 = [[1999]]
| vise3 =
| voorganger3 = Gerald Lieberman
| opvolger3 = John Hennessy
| eggenoot =
| kinders =
| alma_mater = University of Denver<br />University of Notre Dame
| religie =
| handtekening = Condoleezza Rice Signature 2.svg
| militer =
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
[[Beeld:Condoleezza Rice.jpg|thumb|right|250px|Condoleezza Rice]] '''Condoleezza Rice''' (gebore op [[14 November]] [[1954]] in [[Birmingham, Alabama]]) was die 66ste [[Verenigde State|Amerikaanse]] Minister van Buitelandse Sake ([[Engels]]: ''United States Secretary of State'') en die tweede politikus wat hierdie amp in die regering van President [[George W. Bush]] beklee het. Rice is die eerste Afro-Amerikaanse vrou, tweede Afro-Amerikaanse politikus (na Colin Powell, haar voorganger wat in die tydperk tussen [[2001]] en [[2005]] as Minister van Buitelandse Sake gedien het) en tweede vrou (na Madeleine Albright, wat die amp tussen [[1997]] en 2001 beklee het) wat as hoof van die Departement van Buitelandse Sake gedien het.
 
Condoleezza Rice was President Bush se Raadgewer oor Nasionale Veiligheid tydens sy eerste ampstermyn (2001-2005). Voordat sy 'n pos in die Bush-administrasie beklee het, was Rice 'n professor in Politieke Wetenskap aan die Stanford-universiteit, waar sy tussen [[1993]] en [[1999]] as provoos gedien het.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Condoleezza Rice-inlyn}}
* [http://www.whitehouse.gov/nsc/ricebio.html Biografie op die Wit Huis se amptelike webwerf]
 
[[Kategorie:Ministers]]
[[Kategorie:Politikoloë]]
 
{{Link FA|vi}}
{{Link GA|ru}}