Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

65 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 5 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1390953)
'''Victor Anthony Toweel''' (gebore [[28 Januarie]] [[1928]] in [[Benoni]], [[Suid-Afrika]], oorlede [[15 Augustus]] [[2008]] in [[Sydney]], [[Australië]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[boks]]legende en voormalige kapokgewig-wêreldkampioen.
 
Toweel is die broer van [[Willie Toweel]], [[Jimmy Toweel]], [[Fraser Toweel]], [[Allan Toweel]] en [[Maurice Toweel]]. Almal goeie boksers inof boksfigure uit eie reg: Willie het alin sy tyd vir 'n wêreldtitel geveg; Jimmy was 'n SA kampioen; Alan was een van SA se voorste afrigters; en Maurice 'n puik promotor, ofskoon hy in 'n rolstiel was. Die voorliefde vir boks komhet gekom van hulle pa, Michael Joseph Toweel, wat van Libanese oorsprongafkoms iswas.
 
==Amateur loopbaan==
Toweel was 'n baie suksesvolle amateur bokseramateurbokser. Hy verloor slegs twee keer in amper 300 gevegte.
Hy neem as 'n kapokgewig aan die [[Olimpiese Somerspele 1948]] in [[Londen]] as 'n kapokgewig deel, maar word tydensin die eerste rondte deur Arnoldo Pares van Argentinië uitgeskakel.
 
==Professionele loopbaan==
Toweel veg onder noemname soos "Dinamiet," "Benoni se Magtige Muis," die "Benoni Buzzaw," en die "wit [[Henry Armstrong]]" virvanweë sy konstante aanvalstyl. Toweel draai proword in 1949 beroepsbokser en verower in 1950 die kapokgewig-wêreldkampioenskappewêreldkroon invir 1950kapokgewigte met 'n oorwinning oor [[Manuel Ortiz (boxer)|Manuel Ortiz]].
 
==Lewe na sy boksloopbaan==
Toweel tree af in Australië in die 1980's af in Australië. Hy is op Vrydag oggend, [[15 Augustus]] [[2008]], op 80-jarige ouderdom in Sydney oorlede.
 
==Trivia==
Toweel was die eerste Suid-Afrikaner wat ooit 'n wêreldtitel bekomveroewer het. Hy hou die rekord vir die meeste platslaan-houe in 'n titelgeveg.
Hy slaan [[Danny O'Sullivan]] veertien keer plat voor die geveg in the 10de rondte gestop is. In 'n onderhoud na 'n geveg, vertel Sullivan verslaggewers "Adkeivhaep oi er", net voor hy sy bewussyn verloor.
 
Anonieme gebruiker