Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Victor Anthony Toweel''' (gebore [[28 Januarie]] [[1928]] in [[Benoni]], [[Suid-Afrika]], oorlede [[15 Augustus]] [[2008]] in [[Sydney]], [[Australië]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[boks]]legende en voormalige kapokgewig-wêreldkampioen.
 
Toweel is die broer van [[Willie Toweel]], [[Jimmy Toweel]], [[Fraser Toweel]], [[Allan Toweel]] en [[Maurice Toweel]]. Almal goeie boksers of boksfigure uit eie reg: Willie het in sy tyd vir 'n wêreldtitel geveg; Jimmy was 'n SA kampioen; Alan was een van SA se voorste afrigters; en Maurice 'n puik promotor, ofskoon hy in 'n rolstielrolstoel was. Die voorliefde vir boks het gekom van hulle pa, Michael Joseph Toweel, wat van Libanese afkoms was.
 
==Amateur loopbaan==
Anonieme gebruiker