Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Amateur loopbaan==
Toweel was 'n baie suksesvolle amateurbokser. Hy verloor slegs twee keer in amper 300 gevegte.
Hy neem as 'n kapokgewig aan die [[Olimpiese Somerspele 1948]] in [[Londen]] deel, maar word in die eerste rondteronde deur Arnoldo Pares van Argentinië uitgeskakel.
 
==Professionele loopbaan==
Anonieme gebruiker