Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

2 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Lewe na sy boksloopbaan==
Toweel tree in die 1980's af in Australië. Hy is op Vrydag oggendVrydagoggend, [[15 Augustus]] [[2008]], op 80-jarige ouderdom in Sydney oorlede.
 
==Trivia==
Toweel was die eerste Suid-Afrikaner wat ooit 'n wêreldtitel veroewerverower het. Hy hou die rekord vir die meeste platslaan-houe in 'n titelgeveg.
Hy slaan [[Danny O'Sullivan]] veertien keer plat voor die geveg in the 10de rondte gestop is. In 'n onderhoud na 'n geveg, vertel Sullivan verslaggewers "Adkeivhaep oi er", net voor hy sy bewussyn verloor.
 
Anonieme gebruiker