Verskil tussen weergawes van "1753"

14 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[24 Februarie]] – [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Joseph (Giuseppi) van Cupertino salig.
* [[1 Maart]] – [[Swede]] aanvaar as laaste Wes-Europese land die [[Gregoriaanse kalender]].
* [[25 April]] – [[Pous Benedictus XIV]] verklaar John Liccio salig.
* [[20 Mei]] – [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Juliana van Collalto salig.
* [[9 Julie]] – [[Pous Benedictus XIV]] publiseer "''Sollicita ac provida"'' oor die herorganisasie van die Indeks van Verbode Boeke.
* [[19 September]] – [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Gabriel Ferretti salig.
* [[26 November]] [[Pous Benedictus XIV]] stel 16 nuwe kardinale aan, waaronder Giuseppe Maria Feroni, titulêr aartsbiskop van Damasco.
 
== Geboortes ==