Tropiese sikloon: Verskil tussen weergawes

Nog 'n skakel
(Skakels)
(Nog 'n skakel)
* '''Orkane''' is tropiese siklone, wat hulle oorsprong in die [[Atlantiese oseaan|Atlantiese]] en Noordelike Stille Oseaangebied oos van die 180ste lengtegraad en in die Suidelike Stille Oseaangebied oos van 160° Oos het. Hulle gemiddelde maksimale windspoed is meer as 64 knope.
* Die term '''tifoon''' verwys na tropiese siklone in die noordwestelike Asiatiese gebiede van die Stille Oseaan.
* '''Siklone''' of '''tropiese storms''' is stormstelsels in die Golf van Bengale, die suidoostelike Stille Oseaangebied en in die Indiese Oseaangebied suid van die ewenaar ([[Mauritius]], La [[Réunion]], [[Madagaskar]] en die oostelike kusgebiede van [[Afrika]]).
 
Tropiese siklone kan uiters sterk winde tot gevolg hê, [[tornado]]'s, stortreën en groot golwe wat kusgebiede bedreig. Die swaar reëns en storms laat reusevloede ontstaan.
 
In die bittere koue moes inwoners ses tot agt ure in toue staan net om ‘n kannetjie brandstof by een van die vulstasies, waar nog petrol beskikbaar was, te kon koop.