Verskil tussen weergawes van "1591"

22 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: Verbeter)
== Gebeure ==
* [[1 Maart]] – [[Pous Gregorius XIV]] ekskommunikeer Henri IV, koning van Frankryk.
* [[6 Maart]] – [[Pous Gregorius XIV]] stel nog vier nuwe kardinale aan waaronder Odoardo Farnese, ab van Grottaferrata.
* [[21 Maart]] – [[Pous Gregorius XIV]] publiseer die bul "''Cogit nos"'' waarin alle weddenskappe op die uitkoms van 'n konklaaf verbied word.
* [[18 April]] – [[Pous Gregorius XIV]] beveel dat vergoeding betaal moet word aan inwoners van die Filippyne wat as slawe gevang is en dat alle slawe dadelik bevry moet word.
* [[29 Oktober]] – [[Pous Innocentius IX]] volg [[Pous Gregorius XIV]] op as [[pous]] van die [[Rooms Katolieke Kerk]].
* [[3 November]] – [[Pous Innocentius IX]] word gekroon deur kardinaal Andreas van Austria.
* [[18 Desember]] – [[Pous Innocentius IX]] stel twee nuwe kardinale aan, waaronder sy kleinneef Giovanni Antonio Facchinetti, junior.
 
== Geboortes ==