Verskil tussen weergawes van "Süleyman I"

12 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakels
(+ Kaart)
(Skakels)
}}
 
'''Süleyman I''' (Ottomaanse Turks: سليمان, moderne [[Turks]]: I.Süleyman; [[6 November]] [[1494]] – 5/6/7 September [[1566]]), was van 1520 tot met sy dood in 1566 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]]. Hy was die tiende sultan en die een wat die langste geregeer het (46 jaar).
Hy was in die Weste bekend as '''Süleyman die Manjifieke'''<ref>Merriman</ref> en in die Ooste as '''die Wetmaker''' (Turks: ''Kanuni'') omdat hy die hele Ottomaanse regstelsel verander het. Hy het sy leërs persoonlik aangevoer om die [[Christendom|Christelike]] vestings van [[Belgrado]], [[Rhodos]] en die grootste deel van [[Hongarye]] te verower. Hy het groot dele van die [[Midde-Ooste]] ingepalm tydens sy konflik met die [[Persië]]rs, asook groot dele van Noord-[[Afrika]] tot by [[Algerië]].