Verskil tussen weergawes van "1728"

2 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Spelfout
(→‎Gebeure: Duplikaay skakel)
(→‎Gebeure: Spelfout)
 
== Gebeure ==
* Die Deense ontdekkingsreisiger [[Vitus Bering]] toon aan dat [[Asië]] en [[Amerika]] nie verbind is nie. Hy vaar van suid na noord deur 'n seestraat, die [[Beringstraat]] wat later naarna hom vernoem is.
* [[30 April]] – [[Pous Benedictus XIII]] stel Vincenzo Ludovico Gotti, O.P., titulêr verkose patriarg van Jerusalem en Leandro di Porzia, O.S.B.Cas., verkose biskop van Bergamo aan as kardinale.
* [[10 Mei]] – [[Prospero Lorenzo Lambertini]] (later [[Pous Benedictus XIV]]) word kardinaal-priester van S. Croce in Gerusalemme.