Verskil tussen weergawes van "J.M.W. Turner"

Skakel
k (Verplasing van 53 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q159758)
(Skakel)
[[Lêer:Turner selfportrait.jpg|thumb|left]]
'''J.M.W. Turner''' ([[Londen]], [[1775]] - [[1851]]) was 'n skilder en het veral olieverf gebruik vir sy [[skilderkuns]]. Hy is egter ook bekend as een van [[Engeland]] se mees vooraanstaande landskapskilders in [[waterverfskilderkuns]].
 
Sy pa was 'n haarkapper en het pruike gemaak. Op 15 het hy aangesluit by die "Royal Academy Schools". In [[1799]] het hy die Norhamkasteel geskilder wat die eerste uitbeelding was wat sy kunssinnigheid bloot gelê het. In [[1802]] besoek Turner [[Parys]] en [[Switserland]] vir die eerste keer. In [[1819]] besoek hy vir die eerste keer [[Venesië]] waar hy van sy mees oorspronklike uitbeeldings maak. Na 1830 het sy werk meer abstrak begin raak. In sy later jare het hy homself ingekluister totdat hy in 1851 tot sterwe gekom het.