Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Sterftes: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Sterftes: Verbeter)
== Sterftes ==
* [[1190]] – Frederik I (Barbarossa) keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]] verdrink in die Saleph-rivier tydens die derde [[kruistog]].
* [[1836]] – [[André-Marie Ampère]] -, Franse [[fisikus]] (* [[1775]]).
* [[1868]] – Prins Michael III van [[Serwië]] sterf in 'n sluipmoordaanval.
* [[1929]] – [[A.G. Visser]], Suid-Afrikaanse digter (* [[1878]]).