Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 190 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
{{Inligtingskas Ampsbekleër
'''George Herbert Hyde Villiers, die Graaf van Clarendon''' ([[Engeland]], [[7 Junie]] [[1877]] - [[13 Desember]] [[1955]]) was goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika.
| naam = Graaf van Clarendon
| beeld =
| beeldonderskrif =
| orde = 5de Goewerneur-generaal van die [[Unie van Suid-Afrika]]
| termynaanvang = [[26 Januarie]] [[1931]]
| termyneinde = [[5 April]] [[1937]]
| monarg = [[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]]<br />[[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]]<br />[[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]
| voorganger = [[Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone|Alexander Cambridge]]
| opvolger = [[Patrick Duncan]]
| geboortedatum = [[7 Junie]] [[1877]]
| geboortejaar =
| geboortemaand =
| geboortedag =
| geboorteplek =
| sterftedatum = [[13 Desember]] [[1955]]
| sterfteplek =
| party = [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|Konserwatiewe Party]]
| eggenoot = Adeline Verena Isabel Cocks
| kinders =
| alma_mater =
| religie =
| handtekening =
| militer =
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
'''George Herbert Hyde Villiers, die Graaf van Clarendon''' ([[Engeland]], [[7 Junie]] [[1877]] - [[13 Desember]] [[1955]]) was goewerneur-generaal van die [[Unie van Suid-Afrika]].
 
Hy kry sy skoolopleiding aan [[Eaton]] en word in 1922 hoofsweep van die regering in die Hoërhuis van Brittanje. In 1925 word hy onderminister van dominiale sake en voorsitter van die Overseas Settlement Committee. Twee jaar later word hy voorsitter van die [[British Broadcasting Corporation]]. In 1931 stel die Britse koning hom aan aan goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Hy keer in 1938 terug na Engeland waar hy 'n belangrike amp in die koninklike huishouding aanvaar. Hy tree in 1952 af en sterf drie jaar later.
Die Laer en Hoër Meisieskool Clarendon in [[Oos-Londen]] is na hom vernoem.
 
== Bronne ==
* Albertyn, dr. C.F. (red.) 1962. ''Die Afrikaanse Kinderensiklopedie''. Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg: Nasionale Boekhandel Bpk.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Britse politici]]