Verskil tussen weergawes van "Fingoland"

1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die Fingo's (Amafengu) was oorblyfsels van ander stamme wat tydens die [[Mfecane]] versplinter is. Op uitnodiging van die goewerneur van die [[Kaapkolonie]], sir [[Philip Wodehouse]], het 'n groep van hierdie vlugtelinge hulle in 1865 hier kom vestig. Op 1 Oktober 1879 is die streek by die Kaapkolonie ingelyf onder kapt. M.L. Blyth as eerste hooflanddros. Op daardie datum het die Fingo's dus Britse onderdane geword.
 
[[Lêer:Mfengu soldier of Cape Colony - Fingo People.jpg|thumb|links|Die amaFengu was bekend as goeie skutteskuts.]]
 
Die heuwelagtige landskap leen hom tot bees- en skaapboerdery. Net meer as 3km oos van Nqamakwe is die bekende Blythswood, 'n voormalige Skotse sendingstasie en tans skool.
3 168

wysigings