Verskil tussen weergawes van "Windows 8"

30 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
(Begin nuwe artikel)
 
 
'n Spesiale ARM-weergawe vir raakskermtoestelle sonder Intel- of AMD-verwerkers (dus veral tabletrekenaars), [[Windows RT]], is eweneens vrygestel. Sagteware vir hierdie bedryfstelsel kan slegs in die Windows-aanlynwinkel afgelaai word, terwyl gewone Windows-sagteware nie op RT-toestelle uitgevoer kan word nie.
 
[[Kategorie:Bedryfstelsels]]