Verskil tussen weergawes van "Windows 8"

1 045 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
{{Inligtingskas Bedryfstelsel weergawe
| naam = Windows 8
| familie = Deel van die [[Microsoft Windows]]-familie
| logo = Windows logo - 2012.svg
| skermkiekie =
| onderskrif =
| ontwikkelaar = [[Microsoft Corporation]]
| webblad =
| eerste_vrystelling_datum = 26 Oktober 2012
| eerste_vrystelling_url =
| huidige_weergawe = 6.2 Build 9200 (Windows 8)<br>6.3 Build 9600 (Windows 8.1)
| huidige_datum =
| huidige_url =
| voorskouweergawe =
| voorskoudatum =
| voorskou_url =
| bronkodemodel =
| lisensie =
| kerntipe = Windows NT
| tale =
| opdateermetode =
| ondersteunde_platforms = x86, x86-64<br>Windows RT, Windows Phone 8 vir ARM-argitektuur
| voorafgegaan_deur = Windows 7
| opgevolg_deur =
| ondersteuningstatus =
| ander_artikels =
}}
'''Microsoft Windows 8''' is die nuutste weergawe van die Windows-bedryfstelsel wat as opvolger vir [[Windows 7]] ontwikkel is. Die bedryfstelsel is amptelik op [[26 Oktober]] [[2012]] vrygestel. Sy opvallendste kenmerk is die nuwe "teël"-koppelvlak wat op 'n verskeidenheid toestelle kan werk - selfone, tablet- en tafelrekenaars - en met al drie primêre instrumente - muis, toetsbord en raakskerm - beheer kan word. Windows 8 het die vinnigste aanskakel- en laaispoed van alle Windows-weergawes, alhoewel die beginkieslys verwyder is.