Verskil tussen weergawes van "1896"

11 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[4 Januarie]] – [[Utah]] word die 45ste deelstaat van die [[Verenigde State van Amerika]].
* [[5 Januarie]] – [[Wilhelm Röntgen]] ontdek 'n vorm van elektromagnetiese [[bestraling]] wat later bekend staan as [[X-straal|X-strale]].
* [[12 Januarie]] – [[Cecil John Rhodes]] tree uit as Eerste Minister ná 'n skandaal oor die "''[[Jameson-inval|Jameson Raid]]"'' in [[Transvaal]] deur sy vriend, Dr. Leander Starr Jameson.
* [[1 Februarie]] – Die [[opera]] ''[[La bohème]]'' open vir die eerste keer; in [[Turyn]].
* [[11 Februarie]] – [[Oscar Wilde]] se drama ''Salomé'' open vir die eerste keer; in [[Parys]].