Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[BeeldLêer:Palace of Justice - Pretoria .jpg|thumb|right|300px|Die Paleis van Justisie op Kerkplein in Pretoria]]
Die '''Paleis van Justisie''' vorm deel van die Noord-Fasade van [[Kerkplein, Pretoria| Kerkplein]] in [[Pretoria]]. Die gebou dateer uit die [[19de eeu]] en is deur die [[Nederland]]se argitek [[Sytze Wierda]] ontwerp. Dit is tans die hoofkantoor van die Gauteng Provinsiale Afdeling van die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof.
 
Moontlik die bekendste politiese verhoor in Suid-Afrika se geskiedenis, die [[Rivoniaverhoor]], het hier plaasgevind het. Tydens die verhoor is [[Nelson Mandela]] en 'n aantal ander prominente vryheidstryd figure aangekla van hoogverraad en vervolgens in die tronk gesit.
 
Moontlik die bekendste politiese verhoor in Suid-Afrika se geskiedenis, die [[Rivoniaverhoor]], het hier plaasgevind. Tydens die verhoor is [[Nelson Mandela]] en 'n aantal ander prominente vryheidstryd figure aangekla van hoogverraad en vervolgens in die tronk gesit.<ref> [http://www.tshwane.gov.za/ City of Tshwane], [http://www.tshwane.gov.za/interest.cfm More places of interest in the City of Tshwane], Besoek op 25 Desember 2006 </ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
<!--Die artikel gebruik die Cite.php verwysingsmeganisme. Meer inligting oor die meganisme is beskikbaar by http://meta.wikimedia.org/wiki/Cite/Cite.php -->
<div style="font-size:92%;"><references /></div>
 
[[Kategorie:Pretoria]]