Kernfusie: Verskil tussen weergawes

292 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 69 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q13082)
No edit summary
[[Beeld:Deuterium-tritium fusion.svg|right|thumb|Fusie van [[deuterium]] met [[tritium]] om [[helium-4]] te vorm, deur 'n [[neutron]] vry te stel. Omdat massa verloor is ('n neutron is afgegee), word energie (17.59 [[Electronvolt|MeV]]) vrygestel volgens die formule E = Δmc<sup>2</sup>.]]
 
'''Kernfusie''' is die samesmelting van verskillende atome, waardeur 'n ander, swaarder (d.w.s. verder in die periodieke tabel geleë) element gevorm word. Wanneer die atome van elemente ligter as yster, soos [[waterstof]], saamsmelt, word 'n deel van die atome se massa omgesit in energie, in die geval van waterstof ongeveer 0,67%. In teenstelling hiermee kos die fusie van swaarder atome juis energie en word dit geabsorbeer i.p.v. vrygestel.
 
Anonieme gebruiker