Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

587 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 87 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q25276)
Saam vorm die isotope van die elemente die reeks ''nukliede''. 'n Nuklied is 'n spesifieke soort atoomkern of meer algemeen gesproke 'n versameling van protone en neutrone. Streng tegnies gesproke is dit meer korrek om te sê dat 'n element soos [[fluoor]] bestaan uit 'n stabiele nuklied eerder as om te sê dat dat dit 'n stabiele isotoop het.
 
Isotope (nukliede) word in wetenskaplike [[nomenklatuur]] gespesifiseer deur die naam van die spesifieke element gevolg deur 'n koppelteken en die aantal nukleone (d.w.s. protone en neutrone) in die atoomkern (bv., helium-3, [[koolstof-12]], [[koolstof-14]], yster-57, [[uraan-238]]. In simboliese vorm word die aantal nukleone as 'n boskrif voorvoegsel van die [[chemiese simbool]] (bv. <sup>3</sup>He,Die <sup>12</sup>C,aantal <sup>14</sup>C,protone <sup>57</sup>Fe,kan <sup>238</sup>U)alternatiewelik as onderskrif bygevoeg word. Die volgende is voorbeelde:
*<sup>3</sup>He of <sup>3</sup><sub>2</sub>He: Helium met drie nukleone - 2 protone en 1 neutron
*<sup>12</sup>C of <sup>12</sup><sub>6</sub>C: [[Koolstof]] wat die mees algemeenste voorkom op aarde.
*<sup>14</sup>C of <sup>14</sup><sub>6</sub>C: [[Koolstof-14]] is die skaarsste isotoop en word gebruik in radiometriese datering.
*<sup>57</sup>Fe of <sup>57</sup><sub>26</sub>Fe: Yster-57.
*<sup>238</sup>U of <sup>238</sup><sub>92</sub>U: Uraan-238 is radioaktief.
*<sup>1</sup>p of <sup>1</sup><sub>1</sub>p: 'n Proton
*<sup>1</sup>n of <sup>1</sup><sub>0</sub>n: 'n Neutron
 
== Verskille in eienskappe tussen isotope ==
3 426

wysigings