Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

5 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Isotope (nukliede) word in wetenskaplike [[nomenklatuur]] gespesifiseer deur die naam van die spesifieke element gevolg deur 'n koppelteken en die aantal nukleone (d.w.s. protone en neutrone) in die atoomkern (bv., helium-3, [[koolstof-12]], [[koolstof-14]], yster-57, [[uraan-238]]. In simboliese vorm word die aantal nukleone as 'n boskrif voorvoegsel van die [[chemiese simbool]]. Die aantal protone kan alternatiewelik as onderskrif bygevoeg word vir meer duidelikheid. Die volgende is voorbeelde:
*<sup>3</sup>He of <sup>3</sup><sub>2</sub>He: [[Helium]]-3 met 3 [[nukleone]] - 2 protone en 1 neutron
*<sup>12</sup>C of <sup>12</sup><sub>6</sub>C: [[Koolstof]]-12 wat die mees algemeenste voorkom op aarde.
*<sup>14</sup>C of <sup>14</sup><sub>6</sub>C: [[Koolstof-14]] is die skaarsste isotoop en word gebruik in radiometriese datering.
*<sup>57</sup>Fe of <sup>57</sup><sub>26</sub>Fe: Yster-57.
3 424

wysigings