Verskil tussen weergawes van "Staurakios van Bisantium"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
Spelfout
k (Verplasing van 33 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q237587)
(Spelfout)
|20 =
}}
'''Staurakios''' of '''Stauracius''' ([[Grieks]]: Σταυράκιος; oorl. 11 Januarie 812) was die [[Bisantynse Ryk|Bisantynse]] keiser van 26 Julie tot 2 Oktober 811. Hy het sy pa, [[Nikephoros I Logothetes]], opgevolg wat in ’n oorlog teen die [[Bulgare]] by die Slag van Pliska dood is. Staurakios se bewind is kortgeknip deur ’n ernstige wordwond wat hy in dieselfde veldslag opgedoen het en sy swaer, [[Michael I Rangabe]], het hom gedwing om in ’n klooster af te tree, waar hy kort daarna dood is.
 
{{saadjie}}