Selfie: Verskil tussen weergawes

10 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'n '''Selfie''' is 'n [[foto]] wat iemand van hom- of haarself neem. Die persoon wat die foto neem is dus self op die foto (in 'n spieël of met een of beide arms) sigbaar. So 'n ''selfie'' word gewoonlik met 'n [[selfoon]] of [[digitale kamera]] geneem. Die gebruik is veral gewild by jongmense.
 
'n Selfie kan gebruik word as [[avatar]] op [[webtuiste]]s of ander sosiale media. Dit kan ook geneem word as bewys dat 'n persoon iets gedoen het, iets aangehad het of by 'n bepaalde plek was. DitAndersyds kan ook die resultaat van 'n ledige gespelery wees.
 
[[Lêer:ISS-32 American EVA b3 Aki Hoshide.jpg|thumb|Ruimtevaarder Aki Hoshide neem 'n selfie (2012)]]
 
In 2013 word die woord "selfie" in verskeie woordeboeke[[woordeboek]]e opgeneem, onder andere:
* Van Dale Groot woordenboek van de Nederlandse taal<ref>[http://www.nu.nl/boek/3608151/selfie-en-wazzup-opgenomen-in-dikke-van-dale.html 'Selfie' en 'wazzup' opgenomen in de Dikke van Dale]</ref>; en
* Oxford English Dictionary.<ref>{{cite news|last=Coulthard|first=Charissa|title=Self-portraits and social media: The rise of the 'selfie'|url=http://www.bbc.co.uk/news/magazine-22511650|accessdate=6 April 2013|work=BBC News online|date=7 Junie 2013}}</ref>