Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Kerkstraat-bomontploffing"

geen wysigingsopsomming nie
(Mandela sy erkenning)
 
 
Ek sien geen geloofwaardige bronne vir dat Mandela die bomontploffing goedgekeur het nie. As Mandela daadwerklik dit so geskryf het in sy boek, dan moet jy die gedeelte uit sy boek kan laat sien, nie wat ander geskryf het. [[Gebruiker:Fedor|Fedor]] ([[Gebruikerbespreking:Fedor|kontak]]) 16:31, 13 Desember 2013 (UTC)
 
: Koop die boek en kyk self. Dit is algemeen in beide Afrikaans en Engels beskikbaar en behoort die probleem vir jou op te los. Terloops, as jy sou dink dis die enigste terroriste-voorval waarby hy betrokke was, [http://whatishappeninginsouthafrica.blogspot.com/2013/12/personally-signed-off.html kyk na die lysie]. Groete. Ekke
Anonieme gebruiker