Verskil tussen weergawes van "Ulaanbaatar"

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Wysigings deur 41.66.19.250 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012
(→‎Geografie: fanta.coulibaly34)
k (Wysigings deur 41.66.19.250 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012)
 
Vanweë Ulaanbaatar se hoë ligging, se posisie op die breedtelyn en vêr afstand van die naaste kuslyn word dié stad allerweë as die koudste hoofstad in die wêreld beskou met 'n gemiddelde temperatuur van -1.3°C. In die lang droë winterseisoen daal die temperatuur so laag as -40°C, terwyl die temperatuur in die kort somers so hoog as 35°C styg. Die stad is in 'n sporadiese permabevrore sone geleë wat beteken dat dit moeilik is om fondamente te grawe. Voorstedelik inwoners woon dus hoofsaaklik in tradisionele [[yurt|ger]]s wat maklik opgerig en verskuif kan word.<ref>geography.about.com [http://geography.about.com/od/physicalgeography/a/coldcapital.htm coldcapital.html]</ref>
 
== Geskiedenis ==