Sinus: Verskil tussen weergawes

27 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sinreël: Verbeter)
No edit summary
[[Lêer:Retvinklet trekant med div maal.jpg|rightregs|Reghoekige driehoek]]
 
In wiskunde is '''sinus''' 'n [[funksie]] van 'n [[hoek]]. In 'n reghoekige driehoek, is die sinus van 'n hoek gelyk aan die verhouding tussen die teenoorstaandesy se lengte en die lengte van die skuinssy. In die figuur aan die regterkant, is dit:
 
 
Histories gesien kan die funksie sinus herlei word na die ''jyā'' en ''koṭi-jyā'' funksies uit die Gupta tydperk in Indiese sterrekunde. Dit is dan uit Sanskrit in Arabies as ''jiba'' vertaal, en hieruit volg die Latynse ''sinus''.
 
 
Moderne definisies druk sinus gewoonlik uit as 'n oneindige reeks:
 
Deur 'n reeks te gebruik kan die sinus van willekeurige positiewe-, negatiewe- asook kompleksegetalle bekom word.
 
 
Sinus kan ook in terme van komplekse eksponeniëles uitgedruk word:
 
:<math>\sin(x) = \frac{e^{ix} - e^{-ix}}{2i}</math>
 
[[Kategorie: Meetkunde]]
 
[[no:Trigonometriske funksjoner#Sinus, cosinus og tangens]]
 
== Sinreël ==
[[Lêer:Driehoek abc.jpg|rightregs|400px]]
 
[[Lêer:Driehoek abc.jpg|right|400px]]
 
In driehoek ABC geld:
 
== Kyk ook ==
* [[Cosinus]].
* [[Tangens]]
* [[Driehoeksmeting]]
 
[[Kategorie: MeetkundeTrigonometrie]]