Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

geen wysigingsopsomming nie
:Hoe reageer ek hierop? Doen ek dit reg? Jammer, ek is nog nuut :-). Indien wel, dankie vir die kommentaar. Soos jy kan sien het ek dit gedoen. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 12:58, 12 Desember 2013 (UTC)
::Ons almal leer maar deur te kyk wat ander doen. Jy vaar glad nie sleg nie. Hou so aan! [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 13:53, 12 Desember 2013 (UTC)
 
== [[:Lêer:Aarde seisoene.jpg]] ==
{{Bronbenodig}}. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 05:10, 16 Desember 2013 (UTC)