Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

== [[:Lêer:Aarde seisoene.jpg]] ==
{{Bronbenodig}}. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 05:10, 16 Desember 2013 (UTC)
 
:: Frank, baie dankie. Jammer ek maak soveel werk vir julle. Kyk of dit nou reg is. Ek het dit opgelaai om in [[aarde]] te plaas en toe sien ek dat dit reeds beskryf word en toe los ek dit. Ek het intussen besluit om dit tog te plaas. As daar nou te veel tekeninge is na julle smaak, hanteer soos julle goeddink. Baie dankie vir julle goeie werk met Wiki! Ek sal mense aanmoedig om bydraes te maak waar ek kan. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 18:24, 16 Desember 2013 (UTC)
3 522

wysigings