Verskil tussen weergawes van "Sfeer"

167 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Bot: Verplasing van interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q12507)
 
In gevorderde wiskunde word onderskei tussen die oppervlak van die sfeer (waarna as 'n "sfeer" verwys word) en die binnekant van die sfeer (waarna as 'n "bal" verwys word). Dus word 'n "sfeer" in drie dimensies as 'n tweedimensionele sferiese oppervlak beskou wat in driedimensionele Euklidiese ruimte geanker is. 'n "Bal" word as 'n soliede figuur beskou wat deur 'n sfeer beperk word.
 
Die [[oppervlakte|oppervlak]] van 'n sfeer is:
 
<math>Oppervlak = 4\pi r^2 = \pi d^2</math>
 
Die [volume] van 'n sfeer is:
 
<math>Volume = \frac{4}{3}\pi r^3</math>
 
 
{{Saadjie}}
3 522

wysigings