Verskil tussen weergawes van "Deense kroon"

20 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Munte: Skakels
(→‎Geskiedenis: Skakels)
(→‎Munte: Skakels)
 
===Munte===
Munte van die kroon word deur die Deense Nasionale Bank uitgereik. Toe die geldeenheid bekendgestel is in die 1870, was dit gemunt in 1, 2, 5, 10 en 25 øre en 1, 2, 10 en 20 kroon. Die 1, 2 en 5 øre was in brons gemunt; die 10 en 25 øre, 1 en 2 kroon in [[silwer]] en die 10 en 20 kroon in goud. Die produksie van goue munte is in 1917 gestaak, so ook die silwermunte in 1919. [[Yster]] het [[brons]] vervang in 1918 en 1919. In 1920 is kopernikkel 10 en 25 øre bekendgestel, gevolg in 1924 deur aluminium-brons ½, 1 en 2 kroonmunte. <br/>
 
In 1941 is ’n 1, 10 en 25 øre van [[sink]] uitgegee en 2 en 5 øre van [[aluminium]], waar laasgenoemde die volgende jaar ook in sink uitgegee is. Weens ’n gebrek aan metaal is die ½ kroon se produksie gestaak en die 2 kroon was tydens die Duitse besetting nie geslaan nie. Kopernikkel 10 en 25 øre munte is in 1946 heringestel, gevolg deur aluminiumbrons 2 kroonmunte die daaropvolgende jaar. In 1960 was die 5 kroonmunt uitgegee en die slaan van 2 kroonmuntstukke gestaak. 1 en 2 øre munte is in 1973 onttrek en 10 kroonmunte was in 1979 bekend gestel. 5 en 10 øre munte is in 1989 onttrek en is nie meer geldig nie. Tussen 1989 en 1992 is die 50 øre, 2 en 20 kroonmuntte bekend gestel en in 2008 is die 25 øre ongeldig verklaar.<br/>
 
===Brugreeks===