Verskil tussen weergawes van "Aurora (astronomie)"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 75 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q40609)
[[Lêer:Polarlicht 2.jpg|thumb|regs|250px|Poolligte oor die Bear Lake in Alaska ([[VSA]]).]]
 
'n '''Aurora''', ook '''noorder-''' of '''poollig''' genoem, is die verskynsel met 'n baie helder glans wat in die nag naby die pole waargeneem kan word. Om hierdie rede verwys sommige wetenskaplikes daarna as 'n ''poliese aurora'' of ''aurora polaris''. Dit word veroorsaak deur gelaaide deeltjies wat vanaf die [[ruimte]] die [[aarde]] se [[atmosfeer]] binnedring en gasse in die atmosfeer ioniseer. Kanada het die beste Aurora Borealis in die wêreld, het opgemerk National Geographic.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker