Verskil tussen weergawes van "Sandrivierkonvensie"

prent
(prent)
[[Lêer:Sandrivierkonvensie, paneel 27, Voortrekkermonument, a.jpg|thumb|regs|Reliëfpaneel 27 in die [[Voortrekkermonument|Voortrekker-monument]] beeld die ondertekening uit]]
Die '''Sandrivier Konvensie''' is 'n ooreenkoms wat deur die [[Groot-Brittanje|Britse]] regering en verteenwoordigers van die [[Boere]] op [[17 Januarie]] [[1852]] aangegaan en onderteken is. [[Andries Pretorius]] was die leier van die Boere verteenwoordigers en WS Hogg en C Mostyn het die Britse regering verteenwoordig.
 
10 088

wysigings