Verskil tussen weergawes van "Krugerrand"

8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakels
(Skakel)
(Skakels)
Die sukses van die Krugerrand het daartoe gelei dat ook ander goudproduserende lande hulle eie goudmunte uitgereik het, waaronder die [[Kanada|Kanadese]] ''Gold Maple Leaf'' ([[1979]]), die [[Australië|Australiese]] ''Nugget'' ([[1981]]) en die Amerikaanse ''Gold Eagle'' ([[1986]]).
 
In [[2006]] is ter geleentheid van 'n numismatiese tentoonstelling vir die eerste keer 500 stelle Krugerrand-munte in alle vier groottes in die buiteland geslaan. Die Berlynse[[Berlyn]]se Staatsmunt in [[Duitsland]] het die munte gemeenskaplik met die Suid-Afrikaanse Munt uitgereik. 'n Spesiale Krugerrand-munt in die stel vereer die Duitse skepper van die Krugerrand, die Berlyner Otto Schultz.
 
{| {{prettytable}}