Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
 
== Habitat ==
Die vis verkies om in diep poele en stadig vloeiende gedeeltes van die rivier te leef. Hulle vreet groen [[alge]], [[detritus]] en diatome. Die visse migreer in skole stroomop gedurende die lente en somer om te broei. 'n Groot volume klein eiers word gelê en die klein vissies leef in vlak, stilwater.
 
== Sien ook ==
 
== Bron ==
* ''A Complete'n GuideVolledige toGids thetot FRESHWATERdie FISHESVARSWATERVISSE ofvan Southern AfricaSuider-Afrika.'' [[Paul Skelton]]. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
 
== Eksterne skakel ==
* [http://fishbase.org/summary/Labeo-rubromaculatus.html FishBase]
 
[[Kategorie:Beenvisse]]
70 001

wysigings