Verskil tussen weergawes van "Logogram"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 38 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q138659)
k
Logografiese stelsels sluit die vroegste ware [[skryfstelsel]]s in; die eerste historiese beskawings van die [[Nabye-Ooste]], [[Afrika]], [[Sjina]] en [[Sentraal-Amerika]] het ’n vorm van logografiese skrifte gebruik.
 
{{skrifte}}
’n Suiwer logografiese skrif sal onprakties wees omdat daar vir elke woord ’n simbool sal moet wees. Alle logografiese stelsels brei ’n relatief beperkte aantal logogramme uit met karakters van fonetiese waarde, óf konsonantaal óf sillabies, of met [[bepaler]]s.
 
 
==Verdere leesstof==
{{skrifte}}
* Williams and Bright, ''The World's Writing Systems,'' Oxford, 1996.