Verskil tussen weergawes van "25 Desember"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Taalgebruik
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Taalgebruik)
* [[1750]] – [[Pous Benedictus XIV]] publiseer "Benedictus Deus" waarin 'n algemene aflaat aangekondig word.
* [[1775]] – [[Pous Pius VI]] publiseer "Inscrutabile" oor die probleme van sy pontifikaat en "Summa Dei" oor die afsluiting van die jubileum-jaar.
* [[1776]] – [[George Washington]] oorkruissteek die [[Delawarerivier]] oor en oorwin die [[Hes]]se by [[Trenton]].
* [[1825]] – [[Pous Leo XII]] publiseer "Charitate Christi" oor die uitbreiding van die [[1825]] Jubileum na die hele Kerk.
* [[1868]] – Die [[Republiek van Ezo]] word gestig in [[Hokkaido]] deur rebelle getrou aan die onttroonde [[Tokugawa shogunaat]].
109 212

wysigings