Verskil tussen weergawes van "Benjamin Britten"

1 032 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam = Edward Benjamin Britten
|Foto = Benjamin Britten, London Records 1968 publicity photo for Wikipedia.jpg
|Foto-grootte = 230px
|Foto-onderskrif = Benjamin Britten in 1968
|Agtergrondkleur = komponis
|Geboortenaam =
|Alias =
|Oorsprong = <!-- Nie vir indiwidue waarvan die geboorteplek en oorsprong dieselfde is nie. -->
|Geboortedatum = [[22 November]] [[1913]]
|Geboorteplek = Lowestoft, [[Suffolk]], [[Engeland]]
|Sterftedatum = [[4 Desember]] [[1976]]
|Sterfteplek = Aldeburgh, Suffolk, Engeland
|Beroep = Komponis, dirigent en pianis
|Genre = Kontemporêre klassieke musiek
|Tipe stem =
|Instrumente =
|Aktiewe jare = 1921 - 1976
|Uitgewer =
|Invloede =
|Webwerf = http://www.brittenpears.org
|Last.fm =
|Lirieke =
|Huidige_lede =
|Gewese_lede =
|Assosiasies =
|Logo =
}}
'''Edward Benjamin Britten''', Baron Britten, OM, CH (* 22 November 1913, † 4 Desember 1976) was 'n Engelse komponis, dirigent en pianis. Hy was 'n sentrale figuur in 20ste eeuse Britse klassieke musiek en word met 'n groot verskeidenheid musikale werke verbind, waaronder operas, orkeswerke en kamermusiek. Sy bekendste werke sluit die opera ''Peter Grimes'' (1945), die ''War Requiem'' (1962) en die orkesstuk ''The Young Person's Guide to the Orchestra'' (1945) in.