Verskil tussen weergawes van "Hugo Chávez"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Hugo Rafael Chávez Frías is op [[28 Julie]] [[1954]] in [[Sabaneta, Barinas]] gebore. Hy sluit by die weermag aan en stig later die geheime organisasie MBR-200, omdat hy ontevrede met die land se politieke stelsel was. As leier van MBR-200 loods hy in 1992 'n onsuksesvolle staatsgreep teen die regering van president Carlos Andres Peres, waarvoor hy in die tronk beland.
 
Na sy vrylating stig hy 'n sosialistiese politiese party, die ''Vyfde Republiek Beweging'' en word in 1998 as presedent van Venezuela verkies. Hy is in 2000, 2006 en 2012 tydens sy land se presidensiële verkiesings herverkies. In in Oktober 2012 wen hy die verkiesing vir 'n vyfde keer<ref name="Reuters">{{cite news|title=Venezuela's Chávez re-elected to extend socialist rule|url=http://www.reuters.com/article/2012/10/08/venezuela-election-idUSL1E8L70WK20121008|publisher=Reuters|accessdate=8 Oktober 2012|date=8 Oktober 2012}}</ref>, maar die inhuldiging op 10 Januarie 2013 moes uitgestel word omdat hy vir mediese behandeling in [[Kuba]] was<ref>{{cite web|url=http://world.myjoyonline.com/pages/news/201301/99679.php |title=Chavez swearing-in delay legal, rules Venezuela Supreme Court|publisher=World.myjoyonline.com |date=2013-01-09 |accessdate=2013-03-08}}</ref> was en tyd nodig gehad het om te herstel.
 
Hy is op [[5 Maart]] [[2013]] as gevolg van kolorektale kanker en respiratoriese versaking oorlede. Hy het sedert Junie 2011 teen kanker baklei. Hy word deur sy drie dogters en een seun oorleef.<ref name=died>{{cite news|last=Castillo|first=Mariano|title=Venezuelan leader Hugo Chávez dies|url=http://www.cnn.com/2013/03/05/world/americas/obit-venezuela-chavez/index.html?hpt=hp_t1|accessdate=5 Maart 2013|newspaper=CNN|date=5 Maart 2013}}</ref><ref name=reutersdeath>{{cite news|last=Cawthorne|first=Andrew|title=Venezuela's Hugo Chávez dies from cancer: VP|url=http://www.reuters.com/article/2013/03/05/us-venezuela-chavez-idUSBRE92405420130305|accessdate=5 Maart 2013|newspaper=Reuters|date=5 Maart 2013}}</ref>
 
Chávez was 'n omstrede en verdelende figuur, tuis sowel as in die buiteland. Hy het soms ondiplomatieseondiplomaties na ander wêreldleiers verwys en het per geleentheid die Amerikaanse president [[George Bush]] met 'n [[donkie]]<ref>{{cite news|url=http://www.bbc.co.uk/news/world-latin-america-20712033 |title=Hugo Chavez: Memorable moments|publisher=BBC News |date=6 Maart 2013 |accessdate=14 Maart 2013}}</ref> en die [[duiwel]] vergelyk<ref>[http://www.nytimes.com/2006/09/20/world/americas/20cnd-chavez.html?_r=0 Chavez calls bush Satan], New York Times, 20 September 2006</ref>.
 
== Verwysings ==