Verskil tussen weergawes van "Sikkim"

3 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
k (Verplasing van 85 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1505)
[[Lêer:Sikkim in India (disputed hatched).svg|thumb|250px|Ligging van Sikkim in Indië.]]
[[Lêer:Flag of Sikkim monarchy(1967-1975).svg|thumb|links|Vlag van die voormalige Koninkryk van Sikkim.]]
'''Sikkim''' ([[Devanagari]]: सिक्किम, [[Tibeties]]: འབྲས་མོ་ལྗོངས་) is 'n deelstaat in noordoostelike [[Indië]]. Die hoofstad en die grootste nedersetting is [[Gangtok]]. Die deelstaat het 'n bevolking van in 607 688 in 2011 gehad en met 'n oppervlakte van 7 096 km² is Sikkim een van die land se kleinste deelstate. Sedert 1975 is die gebied 'n Indiese deelstaat en tot 2005 was die gebied tussen Indië en [[Volksrepubliek van Sjina|Sjina]] omstrede.
 
38

wysigings