Verskil tussen weergawes van "Brooklyn, New York"

geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas)
}}
 
'''Brooklyn''' is een van die vyf stadsdele ([[Engels]]: ''boroughs'') van [[New York Stad]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Met meer as 2.5 miljoen mense het Brooklyn meer inwoners as enige van die ander stadsdele, hoewel dit die tweede grootste stadsdeel in terme van oppervlakte is. Brooklyn is op die westelike deel van [[Long Island]] geleë. Die [[East River]] skei dit van [[Manhattan]]. Brookyn se enigste landsgebonde grens is met [[Queens]].
 
== Geskiedenis ==