Hugo Chávez: Verskil tussen weergawes

1 517 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
No edit summary
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
[[Lêer:Hugo Chávez (02-04-2010).jpg|thumb|300px|Hugo Chávez]]
| naam = Hugo Chávez
| beeld = Hugo Chávez (02-04-2010).jpg
| beeldonderskrif = Hugo Chávez in 2010.
| orde = President van Venezuela
| termynaanvang = [[2 Februarie]] [[1999]]
| termyneinde = [[5 Maart]] [[2013]]
| vise = [[Julián Isaías Rodríguez Diaz]], [[Adina Bastidas]], [[Diosdado Cabello]], [[José Vicente Rangel]], [[Jorge Rodríguez]], [[Ramón Carrizales]], [[Elías Jaua]], [[Nicolás Maduro]]
| voorganger = [[Rafael Caldera]]
| opvolger = [[Nicolás Maduro]]
| geboortedatum = [[28 Julie]] [[1954]]
| geboortejaar =
| geboortemaand =
| geboortedag =
| geboorteplek = [[Sabaneta]], [[Venezuela]]
| sterftedatum = [[5 Maart]] [[2013]]
| sterfteplek = [[Caracas]], [[Venezuela]]
| party = Vyfde Republikeinse Beweging (1997–2007)<br />Verenigde Sosialistiese Party (2007–2013)
| eggenoot = Nancy Colmenares (geskei)<br />Marisabel Rodríguez (1997–2004)
| kinders =
| alma_mater = Militêre Akademie van Venezuela
| religie = [[Rooms-Katolieke Kerk]]
| handtekening = Hugo Chavez Signature.svg
| militer =
| lojaliteit = {{vlagland|Venezuela}}
| tak = [[Lêer:Military shield of venezuela.png|24px]] Venezolaanse weermag
| diensjare =
| rang = [[Lêer:Lieutenant Colonel (Venezuela).png|24px]] Luitenant-kolonel
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
'''Hugo Chávez''' ([[28 Julie]] [[1954]][[5 Maart]] [[2013]]) was 'n [[Venezuela|Venezolaanse]] politikus en die president van Venezuela vanaf 1999 tot sy dood in 2013. Hy was die leier van die ''Vyfde Republiek Beweging'' sedert die stigting daarvan in 1997 tot 2007, waarna dit saam met ander partye saamgesmelt het om die ''Verenigde Sosialistiese Party van Venezuela'' (PSUV) te vorm. Hy was die leier van die PSUV tot in 2012.
 
== Biografie ==
Hy is op [[5 Maart]] [[2013]] as gevolg van kolorektale kanker en respiratoriese versaking oorlede. Hy het sedert Junie 2011 teen kanker baklei. Hy word deur sy drie dogters en een seun oorleef.<ref name=died>{{cite news|last=Castillo|first=Mariano|title=Venezuelan leader Hugo Chávez dies|url=http://www.cnn.com/2013/03/05/world/americas/obit-venezuela-chavez/index.html?hpt=hp_t1|accessdate=5 Maart 2013|newspaper=CNN|date=5 Maart 2013}}</ref><ref name=reutersdeath>{{cite news|last=Cawthorne|first=Andrew|title=Venezuela's Hugo Chávez dies from cancer: VP|url=http://www.reuters.com/article/2013/03/05/us-venezuela-chavez-idUSBRE92405420130305|accessdate=5 Maart 2013|newspaper=Reuters|date=5 Maart 2013}}</ref>
 
Chávez was 'n omstrede en verdelende figuur, tuis sowel as in die buiteland. Hy het soms ondiplomaties na ander wêreldleiers verwys en het per geleentheid die Amerikaanse president [[George Bush]] met 'n [[donkie]]<ref>{{cite news|url=http://www.bbc.co.uk/news/world-latin-america-20712033 |title=Hugo Chavez: Memorable moments|publisher=BBC News |date=6 Maart 2013 |accessdate=14 Maart 2013}}</ref> en die [[duiwel]] vergelyk.<ref>[http://www.nytimes.com/2006/09/20/world/americas/20cnd-chavez.html?_r=0 Chavez calls bush Satan], New York Times, 20 September 2006</ref>.
 
== Verwysings ==
* {{Commonskat-inlyn|Hugo Chávez}}
 
{{DEFAULTSORT:Chavez, Hugo}}
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Venezolane]]
[[Kategorie:Presidente]]
 
{{Link FA|ml}}
{{Link GA|zh}}