Verskil tussen weergawes van "Christoffel II van Denemarke"

Skakels
k (Verplasing van 18 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q350186)
(Skakels)
|20 =
}}
'''Christoffel II''' ([[29 September]] [[1276]][[2 Augustus]] [[1332]]) was van 1320 tot 1326 koning van [[Denemarke]] en weer van 1329 tot met sy dood. Hy was die seun van [[Erik V van Denemarke|Erik V]]. Sy naam word verbind met nasionale rampspoed, want sy bewind het geëindig met die feitlike ontbinding van die Deense staat.
 
As die broer van koning [[Erik VI van Denemarke|Erik VI]] was Christoffel ’n moontlike troonopvolger. As jong man met die titel Hertog van [[Estland]] het hy sy broer se beleid ondersteun. Later het hy egter by die opposisie aangesluit en met Erik se dood in 1319 in ballingskap gaan woon.