Verskil tussen weergawes van "1591"

14 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Skakels
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakels)
 
== Gebeure ==
* [[1 Maart]] – [[Pous Gregorius XIV]] ekskommunikeer Henri IV, koning van [[Frankryk]].
* [[6 Maart]] – Pous Gregorius XIV stel nog vier nuwe kardinale aan waaronder Odoardo Farnese, ab van Grottaferrata.
* [[21 Maart]] – Pous Gregorius XIV publiseer die bul ''Cogit nos'' waarin alle weddenskappe op die uitkoms van 'n konklaaf verbied word.
* [[18 April]] – Pous Gregorius XIV beveel dat vergoeding betaal moet word aan inwoners van die [[Filippyne]] wat as slawe gevang is en dat alle slawe dadelik bevry moet word.
* [[29 Oktober]] – [[Pous Innocentius IX]] volg Pous Gregorius XIV op as [[pous]] van die [[Rooms Katolieke Kerk]].
* [[3 November]] – Pous Innocentius IX word gekroon deur kardinaal Andreas van Austria[[Oostenryk]].
* [[18 Desember]] – Pous Innocentius IX stel twee nuwe kardinale aan, waaronder sy kleinneef Giovanni Antonio Facchinetti, junior.